Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees.
Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter na afloop van die produksies. Die getalle word elke oggend opdateer.
KLIK VIR DIE DIE FINALE WOORDFEES 2012 TELBORD!
TEATER
(net die gewildste 10 gelys)
2. Thom Pain (based on nothing)
3. Nag, Ma
4. Die Francois Toerien Show 8 – soos gesien op TV!
5. Grieta kry geleerdheid
6. Paloekas – Die dagboek van ‘n single girl
9. Ont
10. Mooi Maria
MUSIEK
(net die gewildste 10 gelys)
1. Karen Zoid & Zolani Mahola
2. Vusi Mahlasela & Lize Beekman
3. Jak de Priester – van Nougat tot nou
4. Cape Consort Baroque
5. Romanz & Die Gugulethu Tenore
6. USSO – Franse program
7. Dan Patlansky
8. Suiderkruis Mis
9. Transkripsie
10. Bek sonder brieke
KUNS
1. Ik ben een Afrikaander 2
2. Paul Emsley
3. Sanlam Kultuurplesier!
GEWILDSTE PERSOONLIKHEDE
(net die gewildste 10 gelys)
1. Lize Beekman
3. Zolani Mahola
4. Karen Zoid
6. Theo Geyser
8. Lulu Botha
10. Karen Kuhn
KLIK VIR DIE DIE FINALE WOORDFEES 2012 TELBORD!
Hoe word dit gedoen?
1. Facebook en Twitter word ge-scrape en alle data van die vorige dag wat moontlik verband hou met die Woordfees word getabuleer.
2. Die data word vergelyk met die lys van produksies en kunstenaars soos dit verskyn in die Woordfees-program om te bepaal oor wie en wat gepraat word.
3. Die resultate word met die hand nagegaan en enige advertensies of negatiewe kommentaar word verwyder.
4. Die oorblywende resultate word gebruik om die individuele tellings vir elke produksie en kunstenaar by te werk*.
*In gevalle waar produksies ‘n gelyke telling kry word die een wat eerste die telling behaal het eerste gelys.
Laaste scrape vir:
Twitter: Donderdag 8 Maart om 10h54.
Facebook: Donderdag 8 Maart om 13h46.
Enige voorstelle of vrae oor die stelsel kan gestuur word quintusvr by gmail.com.
Indien jy ‘n goeie script / program het wat kan help hiermee is jy welkom om dit in te stuur.
KLIK VIR DIE DIE FINALE WOORDFEES 2012 TELBORD!
Woordfees Foto’s via LIP:
[RSSjb feed=”http://woordfees2012.tumblr.com/rss” num=”11″ pubdate=”true” excerpt=”true” pubauthor=”true”]
Lewer kommentaar