19 Februarie 2019 begin David Kramer se weergawe van die bekroonde stuk Midsummer in die Fugard teater speel.

Kramer se weergawe van hierdie skreeusnaakse stuk is getiteld Happy New Year.

Die hoofrolle word vertolk deur Bianca Flanders en Dean Balie en die regie word behartig deur Nicolas Kent. Die stelontwerp is deur Chris Pienaar, kostuumontwerp deur Widaad Albertus, beligtingsontwerp deur Marie Roux, klankontwerp deur David Classen en illustrasies deur Lucie de Moyencourt.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar