Hoe ’n man se kop werk

Altus Theart speel die rol van Bobby in die eenman-komedie Hoe ’n man se kop werk.

Nadat Bobby een aand vir sy verloofde gesê het hy het “space” nodig, het sy haar gewip en gewaai. Hy maak staat op die raad van ouens soos Jean-Michel, Die Kolonel, Vinnige Freddie, Oom Kallie Langeveld en Ronnie Cabrizzi om hom te help uitvind wat dit is wat ‘n vrou nou eintlik wil hê.

Hoe ’n man se kop werk is 16 Augustus by Die Boer in Durbanville. Bespreek by 021 979 1911 / 083 406 0111.

Lewer kommentaar

Leave a Reply