Ná meer as 2 dekades van demokrasie in Suid-Afrika, word bestek geneem van ons reënboognasie.

En dit word gou duidelik: Bo blink, onder stink.

Diversiteit kan ons immers nog verder van mekaar vervreem. Die draak word gesteek met kwessies wat wissel van velverbleiking tot transformasie in sport.

Met: Lehandi Eygelaar en Des-Lee McKenzie

Regisseur: Des-Lee McKenzie

Teks: Des-Lee McKenzie
Musiekregie: Stephan Bezuidenhout

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Weltevreden Waenhuis, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 18:00

Woordfees 2017


Ir(ras)ioneel

Ir(ras)ioneel


4

Lewer kommentaar

Leave a Reply