#KKNK Chriskras

Chriskras,
Roekeloos,
2 April.

Nadat Chris Barnard in 1967 as joernalis by Die Huisgenoot begin werk het, het hy bekendheid verwerf met sy rubriek Chriskras.

Nou word van die vertellings uit die drie bundels wat daaruit gespruit het, deur Paul Eilers vertolk terwyl Steffie le Roux die woorde sing.

Gaan luister gerus saam en verlustig jou opnuut in die kuns van storievertel. Le Roux en Eilers het vantevore saam opgetree in Verraaiers en Stuur groete aan Mannetjies Roux.

* Debuut *

Met: Paul Eilers, Steffie le Roux en Werner Ferreira
Teks: Chris Barnard
Verwerking, regie en vervaardiging: Steffie le Roux
Musiek: Werner Ferreira en Steffie le Roux

Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 100
Plek: ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn
Datum: 5 April: 16:00; 6 April: 18:30; 9 April: 10:00; 10 April: 13:00

KKNK 2015

2

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply