#KKNK Dogma

Dogma
Roekeloos
21 Maart

Christiaan Olwagen, wat met die Afrikaans Onbeperk vir ’n Jong Stem in 2014 bekroon word, se eerste plekspesifieke stuk, Dogma, spesiaal vir die Absa KKNK 2014 geskep, handel oor ’n jong man wat die verbrokkeling van sy ouers se verhouding ondersoek nadat sy pa, ’n predikant, gediagnoseer is met veelvuldige sklerose.

Dis ’n gesprek tussen geskiedenis en geloof, identiteit en bestaan, menslikheid en die magiese. ’n Verhaal oor grootword in ’n huis met Dylan en Dogma.

* Debuut *

Met: Erik Holm, Tinarie van Wyk Loots, Rolanda Marais, Albert Pretorius, Chuma Sopotela en Roelof Storm
Teks en regie: Christiaan Olwagen
Choreografie: Ina Wichterich
Musiek: Charl-Johan Lingenfelder

Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 OB
Tyd: 80 minute
Kaartjies: R 110
Plek: Zeelandsnek, Oudtshoorn
Datum: 1 April 12:00 (Finale Kleedrep: R55), 2 April 12:00 2 April 16:00, 3 April 09:00 3 April 12:00 & 4 April 09:00 4 April 12:00
5 April 09:00

KKNK 2014

4.5

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar