Kom na die dorp se spookhuis en deel in ’n moderne aanbieding van C.J. Langenhoven se spookstories.
Die bekende ou Karoo-gruverhale, soos om kampvure vertel, is die vertrekpunt vir ’n reis met storievertel, teater en kulkunsies.
Die lyne tussen realiteit en verbeelding vervaag en wie weet, die geeste van die spookhuis ontwaak dalk net. Watter geeste?
* DEBUUT *
MET Geon Nel, Carel Nel en Lanel van der Kolff
REGIE Gideon Lombard
TEKS, VERWERKING EN VERHOOGBESTUURDER Sjaka Septembir
Genre: Plekspesifieke Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R100
Plek: Die Spookhuis, Oudtshoorn
Datum: 24 MAART 19:00 | 24 MAART 21:00 | 25 MAART | 19:00 25 MAART 21:00 | 26 MAART 19:00 | 26 MAART 21:00 27 MAART 19:00 | 27 MAART 21:00 | 28 MAART 19:00 28 MAART 21:00 | 29 MAART 19:00 | 29 MAART 21:00 30 MAART 19:00 | 30 MAART 21:00
Nagwandelaars,
Roekeloos,
15 Maart 2016.