Kragbox

Greg January soek uitkomkans, maar hy weet hy het skuld om te betaal.

‘n Gun, ‘n poedel, ‘n dronk ou vrou, ‘n wit BMW, ‘n meisie genaamd Merryl – is jy bang? Ontmoet ons by die Kragbox!

Kunstekaap, Kaapstad
24 Augustus – 1 September
Kaartjies wissel van R60 tot R80.

Aangebied deur Kunstekaap en Magnet Theatre.

Kragbox

Lewer kommentaar

Leave a Reply