’n Uitgelate, absurde stuk geskryf deur Carl Lazlo in 1956.

‘n Vars vertolking van die teks word met post-moderne dans, lewende musiek en visuele kuns gekombineer om ’n nuwe verhaal te skep waarmee huidige Suid-Afrikaanse gehore hulle kan vereenselwig. Die temas is sosiale druk, geslagstereotipes en die behoefte om weg te breek van konvensie.

Met: Mark Antony Dobson, Michaela Jade Wilson, Michelle Hoffman & David Griesel
Regie: Mark Antony Dobson, Michaela Jade Wilson, Michelle Hoffman & David Griesel
Verwerking: Mark Antony Dobson, Michaela Jade Wilson, Michelle Hoffman & Michael Garbett
Musiek: Mark Antony Dobson
Choreografie: Mark Antony Dobson & Michaela Jade Wilson

Genre: Dans
Taal: English
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R80
Plek: kykNET-Repteater, Bloemfontein
Datum: 15 & 17 Julie

Let's eat hair
Let’s eat hair

Vrystaat Kunstefees 2015

Let’s eat hair,
Roekeloos,
15 Julie 2015.

3

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Hedda | Roekeloos
Lewer kommentaar

Lewer kommentaar