Die internasionaal bekende Men in Tutus is in April in Suid-Afrika.

Jy sal nie normaalweg ’n man onder ’n groep ballerinas kry nie, maar wanneer jy ’n balletgeselskap soos Les Ballets Eloelle teëkom is daar nie ’n vrou in sig nie. Rolle wat tradisioneel deur vroue gedans word, word deur mans vertolk.

Les Ballets Eloelle se werk word as komdie geklassifiseer, maar hulle pak die komplekse choreografie van ballet met erns aan.

Men in Tutus sal in Kaapstad en Johannesburg op die planke wees:

Johannesburg

Datum: 12 – 14 April 2019

Kaartjies: Vanaf R200

Venue: Teatro, Montecasino, Fourways

Besprekings: www.computicket.com

Kaapstad

Datum: 18 – 21 April 2019

Kaartjies: Vanaf R190

Venue: Kunstekaap Operahuis

Besprekings: www.computicket.com

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar