Roekeloos
23 Junie
Taryn Papadolous Louch en regisseur Renos Nicos Spanoudes gee nuwe lewe aan een van Irene Stephanou se stukke: Meze, Mira and Makeup.
Dit is ’n aangrypende en skreeusnaakse eenvrou-vertoning oor die groeipyne van ’n Griekse tienermeisie genaamd Mira. Mira se hele lewe is daarop gefokus om gevra te word vir ’n dans; en sy is net een van vele karakters in die verhaal waarmee mens kan identifiseer.
Met: Taryn Papadolous Louch
Regie: Renos Nicos Spanoudes
Teks: Irene Stephanou
Klank: Nik Sakellarides
Stelontwerp: Sasha Ehlers
Genre: Komedie
Plek: St. Andrew’s Studio Two, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R65
Datum: 6 Julie 12h00, 7 Julie 16h00, 8 Julie 14h30 & 21h00