#NAF2015 African Times

’n Politieke drama wat afspeel in die Suid-Afrika van die toekoms.

Die swart aristokrasie is gevangenes van hul eie luukse vestings, terwyl ’n krisis buite die sekuriteitsheinings woed.

* Debuut *

Met: Andrea Dondolo, Ntombi Mathutshi, Sue Pyler, Peggy Tunyiswa & Stefan Hurter

Regisseur: Pieter-Dirk Uys
Teks: Pieter-Dirk Uys

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R 75 & R 85
Plek: Rhodes-teater, Grahamstad
Datum: 2 – 4 Julie 2015

African Times,
Roekeloos,
24 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar