#NAF2015 Being Norm

Hierdie bekroonde stuk gebruik mimiek en vokale effekte om die bizarre avonture van een man se stryd teen die heelal uit te beeld.

Die storie wissel van komies tot vreesaanjaend.

Hierdie is vermaak vir die hele gesin.

Met: Richard Antrobus
Teks: Richard Antrobus

Genre: Fisiese teater
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R55 & R50
Plek: Memory Hall, Grahamstad
Datum: 2 – 6, 10 & 11 Julie

Nasionale Kunstefees 2015

Being Norm,
Roekeloos,
29 Junie 2015.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply