James Cairns en Gwydion Beynon snoer kragte saam om die storie te vertel van EL Blanco – die Wit Een.
Stories word vertel. Liedjies word gesing. Leuens word vertel.
Maravilloso!
Met: James Cairns
Teks: Gwydion Beynon
Vervaardiger: James Cairns
Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R70 & R63
Plek: Glennie Hall, Grahamstad
Datum: tot 11 Julie
El Blanco: Tales of the Mariachi,
Roekeloos,
5 Julie 2015.