#OMGV Seriaas?!
Ná die sukses van die eerste O, my goeie volk keer Esther von Waltsleben terug met nommer twee (nee, geen toilethumor hier nie).

Van die karakters maak soos die kat en kom weer, plus ’n paar nuwes soos Margharita de la Rey, baarmoeder van die Oeg-Oeg Kroeg. Man, sy is ’n vrou met stories. En vir die fans: Die popprinses en laaste hoop van haar promotor-ma Michellé, Caché, maak haar verskyning. Sy is 14-amper-15 en só oor dit.

* Debuut *

Met: Esther von Waltsleben

Regie: Marion Holm

Teks: Esther von Waltsleben

Vertaling, ontwerp, produksie- en verhoogbestuurder: Jan-Hendrik Opperman
Vervaardiger: Esther von Waltsleben

Genre: Sketskomedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/14 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R115 (R130 by die deur)
Plek: Die Parlement, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart – 4 April 2018
KKNK 2018


#OMGV Seriaas?!
Esther von Waltsleben
#OMGV Seriaas?!


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar