Tilla is 32 jaar oud. Suksesvol, vriendelik, aantreklik, onafhanklik en steeds ongetroud.
Die klok tik, maar al wat aan haar voordeur klop, is die een paloeka na die ander.
Debuut
Komedie
Afr. Geen o/10 (T)
Teks en regie: Leon Kruger
Met Lulu Botha
Lewer kommentaar