Sê jy ek’s dik 3 … tripple dekker

Sê jy eks dik 3
Sê jy eks dik 3

Met: Yolandé Rabé & Marika van Heerden

Musiek: Frieda van den Heever
Teks: Marteni Burger

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Wat is die koste om ‘n optrede by ‘n dames oggend te kom doen? 80-100 vroue Sat ogg 29 Okt. Tygervallei area. Dis ons kerk se jaarlikse vroue oggend.

    1. Hello michelle

      Jy kan my ‘n e-pos stuur dan kan ons verder gesels! Dit sal lekker wees om by julle te kom kuier!

      Ons kan dan praat oor prys en of die datum beskikbaar is 🙂

      Sien uit om van jou te hoor!

      marika@thestage.co.za

Lewer kommentaar

Leave a Reply to Michelle mengel Cancel reply