Spyt

‘n Verhoudingsdrama met ‘n verskil: tragi-komiese opset, donker humor, eiesoortige dialoog.

Nie vir fyngevoeliges of preutses nie.

KKNK 2011

Drama
Afr. Volwasse Geen o/16 (T) (S)
Teks: Ingrid Winterbach
Regie: Brink Scholtz
Met Stian Bam, Waldemar Schultz, Nicole Holm, Leanna Dreyer, Sjaka Septembir, Vicky Davis, Phumeza Rashe, Lulu Botha en Shaun Acker

90 min. R95 SANW-ouditorium
3 April 14:00 4 April 09:00
5 April 16:00 7 April 12:30
8 April 09:0

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar