As jy hou van satire, hoef jy nie verder te soek as ’n Suid-Afrikaanse politikus nie.
Dieselfde span wat verantwoordelik was vir Pay Back the Curry is verantwoordelik vir State Fracture.
Met: Daniel Richards
Regisseur: Rob van Vuuren
Teks: Mike van Graan
Vervaardiger: ExploSIV Productions
Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R75
Plek: Masonic Back, Grahamstad
Datum: 30 Junie – 8 Julie 2017
State Fracture
State Fracture
Roekeloos
3