#Suidoosterfees2014 Die Rolbalspeler

Hans vleg rottangmandjies in Soutrivier. Hy bly saam met sy ma en broer in Bishop Lavis, hy is gesiggestrem, en sy vooruitsigte vir ’n beter lewe was nie veel nie. Tot sy pad kruis met Erika, en sy hom oorreed om rolbal te begin speel. ’n Verhaal van hoop, van uitstyg bo moeilike omstandighede, van bloed wat dikker as water is, ongeag die kleur van jou vel.

Met: Brendon Daniels, June van Merch, Dann-Jacques Mouton en Nicole Holm

Skrywer: Zain Eckleton
Verwerker: Saartjie Botha
Regie: Janice Honeyman

Suidoosterfees 2014

Kaapstad
Wo 29 Jan @ 20:00 | Vr 31 Jan @ 17:30 (uitverkoop) | So 2 Feb @ 10:30
Kaartjies: R120

Lewer kommentaar

Leave a Reply