The Snow Goose

The Snow Goose
Roekeloos
27 Mei

’n Kreatiewe groep bestaande uit James Cairns, Taryn Bennett en Jenine Collocott het die klassieke The Snow Goose van Paul Gallico onder hande gehad.

The Snow Goose is ’n ou gunsteling by lesers sedert 1941. Dit is die verhaal van ’n gans wat ’n jong meisie en ’n kluisenaar bymekaar bring.

Dié stuk maak nou sy Kaapstad buiging by die Kalkbaai-teater van 5 tot 28 Junie, waarna dit by die Nasionale Kunstefees op die planke sal wees.

The Snow Goose
The Snow Goose

(foto Suzy Bernstein)

4.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply