The View

‘n Jong man sit in ‘n tronksel in die ruimte en kyk neer op ‘n verwoeste aarde. Deur ‘n reeks gesprekke met verskeie mense uit sy lewe vind ons uit waarom hy opgesluit was.

The View is al as poëties en briljant beskrywe en het talle internasionale en plaaslike toekennings en benoemings ingepalm.

Met: Gideon Lombard en Ella Gabriel
Regisseur: Philip Rademeyer
Stel & kostuums: Penelope Youngleson
Beligting: Alfred Rietmann

Kunstekaap Arena, Kaapstad
24 Oktober tot 9 November 2013
Kaartjies wissel van R50 tot R85.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar