Trippie

Klim op ’n bus en kom op ’n trippie.

Die gesoute akteurs vat die gehoor op ’n riller-reis deur die beeldskone Karoo. Hierdie intieme drama kyk na toeval, eensaamheid en geweld.

Met: Nicola Hanekom en Stian Bam
Regie: Jaco Bouwer
Teks: Nicola Hanekom

* Debuut *

KKNK 2013

60 minute | R100 | Vanaf ingang Klein Karoo Groep, Oudtshoorn | 3 tot 6 April 12:00 en 18:00

Drama

Ouderdomsbeperking: Geen o/14

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply