#Vryfees S(t)out en peper

S(t)out en peper
Roekeloos
17 Julie

Belinda en Joubert bevind hulself in Café Voilà op ‘n “blind date”.

Tydens die vertoning moet die disfunksionele paartjie sekere besluite neem. Met die hulp van die kelner moet die gehoor stem en dan toekyk hoe hul besluit afspeel.

Die vertoning is ‘n soort “interactive murder mystery”. Elke vertoning is anders, alles hang van die gehoor af. ‘n Terugsit-komedie met vele moontlikhede.

Met: Thys Heydenrych, Ilne Fourie, Michelle Hoffman
Regie: Pieter Venter
Teks: Thys Heydenrych

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen 0/14 jaar
Datum: Do 17 Julie 21:00, Vr 18 Julie 21:00, Sa 19 Julie 21:00
Prys: R110
Tydsduur: 80 minute
Plek: KykNET-Repteater, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar