#Vryfees2013 Die melktrein stop nie meer hier nie

Die Suid-Afrikaanse première van Tennessee Williams se “gesofistikeerde sprokie”.

Flora “Sissy” Goforth, die veel-getroude weduwee-miljoenêr bring haar laaste dae desperaat-besig deur om haar memoirs te voltooi wanneer sy onverwags onderbreek word deur die koms van ’n aantreklike jong digter wat ‘n metgesel is vir ryk ou vroue kort voordat hulle sterf.

Met: Antoinette Kellermann, Marcel Meyer, Roelof Storm, Gideon Lombard
Regie: Fred Abrahamse
Teks Tennessee Williams, vertaling: Saartjie Botha
Vervaardiger: Abrahamse & Meyer Produksies

* SA debuut *

Vryfees 2013

Prys: R110
Tydsduur: 145 minute
Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein
12 – 14 Julie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsperk: 16 (T,N)

Lewer kommentaar

Leave a Reply