#Vryfees2013 ValenPYNsdag

Frieda Fourie, amper 40, ’n bietjie vatterig, vryerig, fanaties verlief en gefrustreerd, sit alleen op Valentynsaand.

Tussen deur die tissues, Titanic, Top Dek-slabs, RSG se Liefdesnessie, Vrouekeur, Facebook, drie boesemvriende, ’n maniese ma en ’n getroue teddiebeer leer sy hoe om Kupido se vere en klere te laat waai!

’n Liefdesgids vir dummies, dames, domkoppe, dollas en divas.

Met: Ilne Fourie
Regie: Johann Nel
Teks: Ilne Fourie

Vryfees 2013

Prys: R80
Tydsduur: 65 minute
Plek OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein
Datum: 13 Julie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsperk: 12 (T)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar