We didn’t come to hell for the croissants

Die 2015 Platteland Preview fees begin vanjaar met ’n knel as dit die sewe doodsondes in nuwe oënskou neem.

We didn’t come to hell for the croissants onder leiding van Jemma Kahn word weer in haar kenmerkende manier van werk, kamishibai, aangebied. Sewe verskillende Suid-Afrikaanse skrywers het elkeen opdrag gekry om oor een van die sondes te skryf – Lauren Beukes, Tertius Kapp, Rosa Lyster, Lebogang Mogashoa, Justin Oswald, Nicholas Spagnoletti en Louis Viljoen.

Na die Platteland Preview gaan die toneelstuk Grahamstad toe.

We didn’t come to hell for the croissants is op 26 Junie om 18h30 in die Red Barn in Smithfield.

We didn’t come to hell for the croissants
We didn’t come to hell for the croissants

Lewer kommentaar

Leave a Reply