Wielie Walie

Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met lekker stories, grappies en liedjies. Op vrolike wyse word geleer hoe om te deel en lekker saam met jou maatjies te speel. Die drie is baie bly die eensame kwaggatjie Wagga Wagga Kwag het by hulle kom woon. Daar word gesing, gedans, geleer en grappies gemaak. Bennie Boekwurm vertel splinternuwe stories.

Kierieklapper Kunstefees

Genre: Kinderteater
Teks: Louise Smit
Regie: Dulinda Pieters
Met: Met Annerique van Niekerk, Heino du Plessis, Jacques Wolmarans en Lisenka van der Merwe

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply