In ’n plattelandse dorpie ontdek ’n polisieman ’n vuil, uitgeteerde jong vrou wat nie kan praat nie en handeviervoet loop.

Sy is wild, deur honde grootgemaak, en hy gee haar ’n hondenaam: Vlooi.

Hy probeer haar leer om mens te wees en begin soek na haar familie om uit te vind hoe sy dier geword het.

Wild vra vrae oor die aard van menswees, oor taal en kommunikasie, identiteit en sosialisering, familie en menseverhoudings.

* Debuut *

Met: Joanie Combrink, Albert Pretorius en Tinarie van Wyk Loots

Regisseur: Philip Rademeyer

Teks: Philip Rademeyer
Ontwerper: Rocco Pool

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 15:00, 11 Maart 10:00, 12 Maart 13:00 en 17:00

Woordfees 2017


Wild

Wild


4

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar