Woolworths, ‘n donker, betowerende en skreeusnaakse satire oor die Suid-Afrikaanse middelklas.

Hierdie meesleurende toneelstuk galop deur Trellidoors, oor sekuriteitslandgoedere, renoster-liefdadigheidsorganisasies, goudmyne, deur winkelsentrums, oor rugbystadions en deur wildplase.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar