Ses karakters skets die verhaal van ’n jong man: sy kinderdae in die Boland, sy verhouding met sy ouers, sy mensword in Kaapstad, die opwinding van eerste liefde.
As is geïnspireer deur drie gewelddadige aanvalle op gay mans in die Wes-Kaap.
Wenner (in Engels as Ashes), Standard Bank Ovation Award, Nasionale Kunstefees 2015.
* Debuut *
Met: Stefan Erasmus en Jason Jacobs
Teks en regie: Philip Rademeyer
Vervaardiger: Rust Co-Operative
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen onder 16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Die Breughel Teater, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 20:30, 11 Maart 20:30, 13 Maart 15:00
As,
Roekeloos,
25 Januarie 2016.