#Woordfees Rot

Rot,
Roekeloos,
8 Februarie 2015.

Wanneer ‘n gemoedelike eiendomsagent by Philipa Nortjé se afgesonderde tuiste opdaag, kry hy meer as wat hy verwag het.

Philipa se huis is ‘n plek van verwerping, vertwyfeling en gevangenisskap. Die agent word vasgevang in die selfgeskepte doolhof-wêreld van Philipa en die vreemde gas wat sy huisves.

Met: Ben Pienaar en Inamari Schoonraad
Regisseur: Gert Steyn

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 40 minute
Kaartjies: R 90
Plek: Klein Libertas Teater, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 10:00 | 8 Maart 20:30 | 9 Maart 11:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar