#Woordfees Siener in die suburb​​s

Siener in die suburb​​s,
Roekeloos,
10 Februarie 2015.

“Ek wil van geweet wees, Ma, ek wil nie vrek soos ‘n hond nie, ek wil van geweet wees.”

So klink die wanhopige kreet van Tiemie, die pragtige jong vrou in PG du Plessis se Hertzogprys-bekroonde (1971) drama. Dit speel af teen ‘n agtergrond van maatskaplike verval, maar die fokus bly op die onderlinge, komplekse menseverhoudings.

Met: Shaleen Surtie-Richards, Christo Davids, Brendon Daniels, Andrea Frankson, Dann-Jacques Mouton, Ivan Abrahams en Crystal Donna Roberts
Regie: Heinrich Reisenhofer
Teks: PG du Plessis
Teksverwerking: Oscar Petersen
Verhoogbestuur: Jeanne Steenkamp
Vervaardiger: Alexa Strachan

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 120 minute
Kaartjies: R 120 – R 60
Plek: Spier Amfiteater, Stellenbosch
Datum: 6 – 8 Maart 20:30

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply