#Woordfees Waterpas

Waterpas
Roekeloos
26 Februarie

’n Eksistensiële laslap-komedie oor die lewe, die dood en al die fratsongelukke wat tussenin gebeur.

Wat is die sin in die lewe as jy kop bo water probeer hou maar nie die perd tot by die water kan bring en hom maak drink van ’n eend se rug af nie?

’n Studie in waansin uit die pen van Wessel Pretorius.

Met: Francois Jacobs, Hannah Borthwick, Roeline Daneel, De Klerk Oelofse en Wessel Pretorius
Produksiehuis: Polony
Teks: Wessel Pretorius
Musiek: André Gerber
Regie: Christiaan Olwagen

9 Maart 11:00 | 10 Maart 13:00 | 11 Maart 20:30 | 12 Maart 09:30 | kykNET Fismer| 80 minute | R100/ R70 studente | Geen o/16 TN

Woordfees 2014

4

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar