Soos Gregor van die Kafka-verhaal, ondervind Gregor Samsa ’n stelselmatige insekwording, wat deur sielkundiges, psigiaters en dokters toegeskryf word aan die ouditiewe en taktiele hallusinasies van dementia-lyers.
Samsa-masjien het verskeie Kanna- en Fiësta-toekennings ontvang. Tertius Kapp gesels met die bekroonde dramaturg Willem Anker.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 2016, 9:00
Willem Anker Samsa-masjien,
Roekeloos,
26 Januarie 2016.