Visse het dalk ook emosies

Navorsers aan verskeie Europese universiteite het bevind dat visse moontlik emosies ervaar en ’n bewussyn het. Zebravisse is vir die eksperimente gebruik.

Daar is verskille onder die wetenskaplikes oor die visse se bewussyn, maar almal stem saam oor die moontlikheid van emosies.

Dit was drie jaar se navorsing, wat onlangs gepubliseer is in Proceedings of the Royal Society of London, Biological Sciences.

Lewer kommentaar

Leave a Reply