Antarktiese stormvoël / Antarctic Petrel

Thalassoica antartica

Hierdie seldsame swerver aan die Suid-Afrikaanse kus is duidelik herkenbaar aan die wit onderkant met donkerbruin voorrande en bruin kop. Verder suid kom hulle algemeen op die pakys voor waar hulle in groot swerms op ysberge rus.

(foto: Joshua Stone)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos
Lewer kommentaar

Lewer kommentaar