Brilbassiaan / Spectacled Petrel

Procellaria conspicillata

Die brilbassiaan is ’n bedreigde spesie. Die voël lyk baie soos die bassiaan, net kleiner met meer wit op die kop, wat dit die kenmerkende “bril” gee. Daar is geen wit op die keel nie.

Hulle maak nes op die Tristaneilandgroep. Buite broeityd swerf hulle rond, onder andere aan die Suid-Afrikaanse weskus en die Namibiese kus. Hulle word egter selde gesien.

(foto: Brian Gratwicke)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos
Lewer kommentaar

Leave a Reply