Gryskopalbatros of –malmok / Grey-headed Albatross

Diomedea chrysostoma

’n Seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus in die winter.

Die albatros word uitgeken aan die grys kop en swart snawel met geel rande. Die voël het ’n donker stert.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos
Lewer kommentaar

Lewer kommentaar