Kleinduikstormvoël (South Georgian Diving Petrel)

Pelecanoides georgicus

Die kleinduikstormvoël lyk baie soos die gewone duikstormvoël. Die voëltjie toon ook dieselfde gedrag en maak ook nes in die vulkaanslak op Marion- en Prins Edward-eilande. Hulle grawe klein tonneltjies vir ‘n nes.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos
Lewer kommentaar

Leave a Reply