Pachyptila v. salvini

Die Marionwalvisvoël is ’n seldsame besoeker aan Suid-Afrika. Wanneer ons dit hier te sien kry is dit aan die land se ooskus. Die voël  is soortgelyk aan die breëbekwalvisvoël, net kleiner, maar groter as die Antaktiese walvisvoël.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos
Lewer kommentaar

Leave a Reply