Voëls

A

5 Maniere om jou papegaai te bederf
Adeliepikkewyn
African Grey
Alles oor vere
Antarktiese stormvoël
Antarktiese walvisvoël
Atlantiese geelneusalbatros
Atlantiese stormvoël

B

Badtyd vir jou papegaai
Bandkeelpikkewyn
Bassiaan
Bloubekalbatros (-malmok)
Bloustormvoël
Breëbek-walvisvoël
Brilbassiaan
Brilpikkewyn
Bruinalbatros (-malmok)
Bytende papegaaie

C

Codie

D

Delilah
Die onvoorspelbaarheid van die African Grey
Die tienerpapegaai
Dikbekstreepkoppie
Donkervlerkkeilstert
Donsveerstormvoël
Dunbekwalvisvoël

F

Foute in papegaai-opleiding
Fulmarwalvisvoël

G

Geelbekpylstormvoël
Geelkuifpikkewyn
Geheime papegaaitaal – Deel I
Geheime papegaaitaal – Deel II
Geheime papegaaitaal – Deel III
Geheime papegaaitaal – Deel IV
Gewone duikstormvoël
Gough-eilandwaterhoender
Gough-streepkoppie
Grootalbatros
Grootnellie
Grootpylstormvoël
Gryskopalbatros of –malmok
Grysrugstormswael

H

Hoe om kos voor te sit vir jou papegaai
Hoekom skree my papegaai so?
Houtspeelgoed vir jou papegaai
Hulp met jou African Grey

I
Inaccessible-eilandriethaan
Indiese geelneusalbatros
Is my papegaai siek?

J

Jako
Jan se voëls
Jou African Grey se geslag
Jou baba papegaai is tuis

K

Kaketoe
Kaketoea
Kanaries
Keiserduiker
Keiserpikkewyn
Kerguelense stormvoël
Kerguelensterretjie
Kleinduikstormvoël
Kleinpeddie
Kleinskedebek
Kokketiel
Koningpikkewyn

L

Langkuifpikkewyn
Langvlerkstormvoël
Leer jou papegaai praat – Deel I
Leer jou papegaai praat – Deel II
Leer jou papegaai praat – Deel III
Leer jou papegaai praat – Deel IV

M

Maak self lekkernye vir jou papegaai
Macaw
Marionwalvisvoël
Mites oor die African Grey I
Mites oor die African Grey II
Mites oor die African Grey III
Mites oor die African Grey slot

N

‘n Gesonde papegaai dieet
‘n Hok vir jou papegaai
‘n Noodgeval met jou papegaai
‘n Papegaai op jou skouer
Neste vir African Greys en ander papegaaie

P

Papegaaie wat kan praat
Papegaaie wat raas
Pediunker

R

Raad met voëls
Reusenellie
Ringnekke
Ringnekke II
Roberts Voëlname

S

Salvinalbatros (-malmok)
Seeduifstormvoël
Silwerstormvoël
Speel met jou papegaai
Swartkopalbatros
Swartrugalbatros
Swartstertwalvisvoël
Swartvlerkkoningalbatros
Swartwangalbatros

T

Teel met jou African Grey
Tristanlyster
Tristanstreepkoppie

W

Wanneer begin jou papegaai praat
Wat maak jou papegaai praat
Wat voer jy jou papegaai
Watter vrugtebome se hout is veilig vir ‘n papegaai?
Witkenpylstormvoël
Witkroonalbatros
Witoorpikkewyn
Witstormvoël
Witvlerkkoningalbatros
Witwangstormswael

Sluit aan by die Gesprek

23 Kommentare

  1. My African Grey is 5 years old. He is contiously cewing his featers. There is lost of dundraf under his featers when he is scratching his featers. So can you give me any atvice how to stop it.
    My e-mail adres is: a.gibson@mweb.co.za

  2. halo daar ons het n african grey wat al 9 maande lank sy vere uit trek ons het vitamins probeer gee ons het goed op hom gespuit wat voorgestel is ons het sy kos verander ons weet nie meer wat om te doen nie! help asb my email is lida.badenhorst@gmail.com

  3. Hallo Lida
    Ons het die afgelope tyd heelwat verwante navrae gehad met julle twee s’n en het daarvan ʼn punt gemaak om te probeer vasstel wat die moontlikeheid van ʼn enkele antwoord hierop kan wees. Ongelukkig is dit nodig dat daar oor ʼn tydperk na die betrokke papegaai deur ʼn veearts omgesien moet word, om vas te stel wat die oorsaak kan wees. ʼn Veearts het my verseker dat verskeie invloede die oorsake kan wees en nie sommer met die eerste oogopslag ʼn antwoord verskaf kan word nie. Dis duidelik as een medikasie of behandeling nie werk nie, moet daar na verskeie ander gekyk word. Een vraag wil ek julle egter vra. “Was daar enige vreemde voëls wat nie deel van julle huishoudings is nie, by julle aan huis, of was julle weg waar daar ander teenwoordig was?” Hierdie kan ʼn moontlikheid wees van ʼn swaminfeksie wat oorgedra was en dit nog net nie deur die veearts opgetel was nie.
    Julle moet ʼn punt daarvan maak om julle kinders herhaaldelik na ʼn veearts toe te neem as daar nie dadelik resultate is nie. Ja, ek besef dis duur, maar hulle is dit werd.
    Soos ek genoem het, is daar verskeie oorsake, maar hou aan soek na die antwoord.
    Sterkte met julle kinders.

  4. Goeie dag Francien
    Ek sit met n groot dilemma en toe sien inligting oor die blog in die Beeld.

    Ons African Grey is verskriklik oulik maar sy was vreeslik geheg aan my ma. Vir

    persoonlike redes moes sy Kaap toe trek en het sy Pollie by my gelos. Ek het Pollie

    so gereeld probeer aandag gee soos my ma, maar as sy uit die hok uit kom probeer my

    kat en my Dobermans haar vang. Ek is so bang iets gebeur met haar en ek is rêrig baie

    lief vir haar en will werklik net die beste vir haar hê. So ek sal dit so baie

    waardeer as jy dalk vir my ’n naam of nommer het vir iemand wat baie graag ’n African

    Grey sal wil hê en haar vreeslik baie liefde sal gee. Hoop rêrig jy kan help.

    Baie groete

  5. Baie dankie dit is vir my 'n voorreg om alles te kon lees en soveel kennis hier op Troetel te kan opbou. Dankie vir al die inligting.
    Groete
    Phillip.

  6. Hi Phillip

    Dis 'n groot plesier om van hulp te wees. Wanneer jy weer hulp nodig het weet jy waar om aan te klop.

    Sterkte

    Francien

  7. Francien, dankie vir al die insigewende inligting. Ek het verlede jaar April 'n rooi stert african grey gekry. Hy het baie gou liefdevol geword, na my toe gekom, soentjies uitgedeel ens. Hy is Februarie 2011 gebore. Ek was egter nou 8 Mei vir 'n rugoperasie en ek was 12 dae en my man was 6 dae nie tuis. My bediende wat altyd ook na hom omsien bv. hokskoonmaak het na hom omgesien. Hy het altyd in die kombuis gestaan waar hy ook elke môre vir ons bediende sê " Môre Rebecca ". My man was egter 'n week vroeër terug waar hy na Pollie omgesien het. Toe ek terug keer huistoe, het ek dadelik ingekom en en met pyn en lyding eers na sy hok gestap om te gaan groet waar hy toe nader gekom het.Van ek by die huis is moes ek egter 7 weke lê. En het uiters min kon kontak maak met hom in kombuis. My man het hom na my kamer geskuif.Ek het gelê, maar heeldag lank met hom gesels. Kere wat ek toe begin opstaan en oefen om te stap het hy die eerste keer in kamer net eenvoudig wild geskree en wil tot nou Julie NIKS met my te doen hê nie. Ek dra 'n rugstut en moet kateter inhou tot met 1 Augustus. Ek paai en praat rustig, stap, staan by sy hok, hy kom egter al baie nader en skree nie meer so wild nie. Ek verlang daarna om hom weer fisies te vertroetel soos sy "koppie krap ". WAt kan ek maak dat hy weer bereid sal wees om om my hand te klim en ie weg te klouter van my af in sy hok nie? Ek gedink hy bang vir kateterpyp en stut, trek elke keer toe japon aan, maar nog steeds vermy hy om direk naby my ye wees. Ek is so geduldig, maar voel totaal of hy my verwerp. Hy het nog altyd net dat ek hom hanteer. Gladnie my man of ons studente dogter nie. Bedags is ons by die skool. Wat snaaks is is dat ons verlede jaar Julie weg was Chobe toe in Botswana. Rebecca het ook toe na hom omgesien.Terug gekom was sy gedrag heel normaal, wat kan nou fout wees? Ek is so lief vir hom en wil tog net sy vertroue in my wen.Dankie baie.
    Baie dankie.
    Elzabê van Zeerust

  8. Hallo Elzabé

    Dankie vir jou lang brief met baie inligting. Eerstens, ons is bly dat jy al ons inligting interessant vind en hoop dat jy in staat is om daarvan toe te pas waar nodig. Tweedens wil ek net weer herhaal hoe vreeslik belangrik dit is dat daar meer as genoeg kommunikasie moet wees tussen ʼn African Grey en hulle mens-ouers. Gesels en vertel hulle van dinge wat gebeur, moet gebeur, die nagevolge en veranderinge wat gaan plaasvind daarmee en daarna.

    Ongelukkig is dit ook die geval dat baie mense hierdie as “snert en onnodig” bestempel, maar wanneer dit toegepas word, is daar soveel probleme wat vermy sal en kan word. Ek wonder of jy hom vooraf vertel het dat jy vir ʼn tyd weggaan? Het jy vertel jy gaan jou tyd in die kamer moet deurbring, maar hy sal daar naby jou geplaas word? Het jy met groot versigtigheid jouself weer aan hom getoon met al die vreemde “aanhangsels” of het jy maar net op hom afgeloop gekom?

    Jy sien, hierdie dinge is vreeslik belangrik en die rede is die volgende.

    Dit wil, volgens jou brief, voorkom asof julle twee redelik verbind was met mekaar voor die operasie. Reg? Dat jy altyd met hom fisiese kontak gehad het en daar geen vrees bestaan het nie. Ongelukkig is dit dat jy moes weggaan van hom af, dalk sonder verduideliking net, volgens sy ervaring, verdwyn het. Wat gebeur toe? Hy het verwerp gevoel, verward en ervaar dat sy “ma” hom net weggegooi het. Die tydperk het hom dag en nag alleen gelaat en hy moes weer met nuwe omstandighede vertroud raak.

    Onthou ʼn African Grey is baie sensitief en die geringste is vir hulle erg traumaties. Self ʼn vel papier is traumaties vir hulle, wat nog as jy vir so ʼn lang tydperk van hom af weg was. Al wat jy nou moet doen is wees baie, baie geduldig met hom. Jy sal van vooraf sy liefde en vertroue moet wen, anders is ek bevrees gaan dit baie tyd neem om weer die Grey van eens terug te wen, indien ooit.

    Die feit dat hy so skree is maar net omdat hierdie dinge wat aangaan hom bang maak, natuurlik ook onseker laat voel. Jy moet aanhou gesels, nie ophou nie. Hou hom by jou in die kamer, en vertel wat aangaan. Indien moontlik hou die hok naby genoeg dat jy hom soms met die hand iets kan gee om aan te peusel. Probeer op een of ander wyse kontak herwin. Al hierdie dinge moet op ʼn baie subtiele wyse gedoen word. Stadige bewegings en niks wat hom bedreig sal laat voel nie. Hou jou stemtoon sag en liefdevol terwyl jy met hom praat.
    Tye wat jy wel opstaan, praat en vertel hom wat jy gaan doen, want op hierdie wyse raak hy gewoond aan wat jy doen en wat aangaan. Jy is die enigste persoon wat hierdie verhouding kan regstel of geheel en al laat verbrokkel.

    Ek hoop dat jy spoedig sal beter voel en word en dat jy en jou vere-kind weer na aan mekaar sal beweeg. Indien jy wil, stuur my jou kontak nommer na hierdie e-pos toe en ek kontak jou. francienma@gmail.com

    Sterkte

    Francien

  9. Waar kan ek 'n jong handgrootgemaakte kokketiel koop? Verkieslik 'n Whitefaced pearl pied. Carletonville/Potch/Fochville omgewing. Dankie!

  10. Geagte Francien. Ek is weer die dame wat gevra het oor die budgie (mannetjie) wat sy vere pof en gaan slaaaaaap…so terwyl sy vere gepof staan… ek sal ook wil weet hoe mens 'n budgie mak maak? my epos is lilla bebee @ gmail. com ( epos so geskryf met spasies om my te beskerm teen span en lelike goed op web…xxxx dankie is baie beindruk met hierdie blog/website…

  11. Dit is n lang proses wat begin deur dat jy baie tyd by sy hok spandeer en met hom praat. Die volgende stap is om jou hand in sy hok te sit – net op die vloer. Doen dit 3 keer per dag vir 10 minute. Onthou om met hom te praat. Die volgende stap is om hom te kry om iets uit jou hand te eet. Dit moet n lekkerny wees wat hy nie normaalweg kry nie. Moet nie jou hand beweeg as jy sien hy raak gespanne nie. Wanneer hy begin om die kos by jou te vat kan jy dit in die middel van jou hand sit om hom te kry om op jou hand te klim. Dan kan jy prober om jou vingers na hom toe te beweeg. So hou jy aan. Ten minste drie keer per dag met elke stap.

  12. Hi,ek het asb raad nodig!Ek het'n Ringnek paartjie wat mekaar voer.Ek het'n broeikas aan die hok vasgemaak,dat hulle kan broei.Watse kos gee ek spesifiek in hierdie broeityd?
    Sal baie bly wees,as julle my kan Raad gee,asb!!!!!!!!!!!

  13. Baie mense gee hulle gewoon die pellets wat jy by die troeteldierwinkel koop. Niks ekstra nie.

  14. Midag

    Ek soek asb hulp het n African grey maar haar tooneals baie lank sy krap my stukend ek wil weet hoe moet ek haar toonaels knip dankie

  15. Hi ek het n ringnek wyfie wat 6 jaar oud is,ek het haar hands groot gemaak,ons het baie goed oor die weg gekom tot en met sy haar eerste eiers begin le het,ek het net die een ringnek geen mannetjies of ander soort voels nie. Ek kon haar gewoonlik uithaal dat sy bietjie op my skouer kon sit en in die kombuis op die kassies kon rondloop. Maar nou kan ek dit nie meer gereeld doen nie want die my leef situasie het verander en sal sy in gevaar verkeer as ek dit sou aanhou doen. Ek het nie regtig n plek van my eie nie. So dis nou bitjie moeilik om haar die aandag te gee waaraan sy gewoond was. Is daar iets wat ek kan doen om haar weer geliefd te laat voel.ek kan haar darem nog buite sit en bad.

  16. Arend Hoffman ek het ook my oapegaai hand groot gemaak maar sy is nou so ongeskik sy byt gooi haar kos en water uit jag my weg rik die bakke weg ss vir kos wil gee wat kan ek doen ek is so lief vir haar

  17. Ek het ook papegaai as ek vir kos gee ruk sy haar kos bak weg en sy wil my net pik sy baie om haar kos en water uit te gooi wet moet ek doen ek gee vir haar baie aandag Ek Arend in Murraysburg

  18. Ek het ook papegaai as ek vir kos gee ruk sy haar kos bak weg en sy wil my net pik sy baie om haar kos en water uit te gooi wet moet ek doen ek gee vir haar baie aandag Ek Arend in Murraysburg

  19. Help asb.
    Ek het n ringnek wat ongeveer 4 jaar oud is. 2 kaar gelede het hy sy vere begin uittrek. Sy lyf is kaal. Ek het verskeie rasd gevolg maar niks help nie. Intussen merk ek dat hy stukkend is by sy agterend. Dit lyk of dit hom geweldig irriteer en hy maak die snaakste skree geluid amper soos n klein katjie. Wat kan ek aansmeer. Iemand het ook genoem dat hy dalk wurms kan hê, is dit moontlik? Help asb.
    Groete Christina

  20. Goeie dag!!* ek is nuut hier. En het n hele paar interisante wenke raak geleesom toe te pas by my African Grey.. Sy/Hy is Junie maand 1 jr oud!!!*. Het gister op gemerk dat sy mondjie (bekkie) bo en onder lyk asof dit brokkel of krakerig is!!*. Sy eet gerewld haar groen groentes en vrugte.. en steeds is sy baie Pieperig en haar bekkie wat af dop…. is dit normaal of is daar iets wat ek kan doen om dit beter te maak…. ons het nie n veeart op dorp nie en moet dan 200km verder ry om een te sien.. groete

Lewer kommentaar

Leave a Reply