’n Palindroom is ’n woord wat van agter na voor en van voor na agter gelees, dieselfde woord oplewer.

a
aa
abba
abeba
daad
dood
droommoord
ede
effe
egge
eie
ekke
elle
emme
ene
enne
epe
ere
erre
esse
ete
ewe
geheg
geleg
gereg
geseg
geveg
kaak
kajak
kak
kik
knalplank
kok
kook
kyk
leerreel
leiwiel
lel
lepel
lol
madam
marram
meeneem
minim
mm
mom
naasaan
non
paap
pap
pop
pyp
raar
radar
redder
reder
reier
rekker
remmer
rewer
rotator
rotor
sagas
sannas
sas
sedes
seges
ses
sis
soos
sus
sys
tet
tot