KONFEDERASIEBEKER 2009 Confederations Cup 2009

Suid-Afrika / Zuid-Afrika

Wedstryde / Spellen

Groep A
Wedstryd Datum Plek                                            Uitslag                         
114/06JohannesburgSuid-AfrikaSuid-Afrika0 - 0IrakIrak
214/06RustenburgNieu-ZeelandNieu-Zeeland0 - 5SpanjeSpanje
517/06BloemfonteinSpanjeSpanje1 - 0IrakIrak
617/06RustenburgSuid-AfrikaSuid-Afrika2 - 0Nieu-ZeelandNieu-Zeeland
920/06JohannesburgIrakIrak0 - 0Nieu-ZeelandNieu-Zeeland
1020/06Bloemfontein SpanjeSpanje2 - 0Suid-AfrikaSuid-Afrika

Groep B
Wedstryd Datum Plek                                           Uitslag
315/06BloemfonteinBrasiliëBrasilië4 - 3EgipteEgipte
415/06PretoriaVSAVSA1 - 3ItaliëItalië
718/06PretoriaVSAVSA0 - 3BrasiliëBrasilië
818/06Johannesburg EgipteEgipte1 - 0ItaliëItalië
1121/06 PretoriaItaliëItalië0 - 3BrasiliëBrasilië
1221/06Rustenburg EgipteEgipte0 - 3VSAVSA



24/06     Bloemfontein     20h30        Spanje   0 - 2   VSA   VSA

25/06     Johannesburg     20h30        Brasilië   1 - 0   Suid-Afrika   

28/06     Rustenburg     15h00        Spanje   3 - 2   Suid-Afrika    (3de en 4de plek)

28/06     Johannesburg     20h30     VSA   VSA   2 - 3   Brasilië    (Finaal)


Puntestand / Punten

Groep A
Span                Gespeel Gewen Gelykop Verloor Doele aangeteken Doele afgestaanPunte
Spanje3300809
Suid-Afrika3111224
Irak3030003
Nieu-Zeeland3012071

Groep B
SpanGespeel Gewen Gelykop Verloor Doele aangetekenDoele afgestaanPunte
Brasilië33001039
VSA3102463
Italië3102353
Egipte3102473

E-Bookings-SA

Nuus / Nieuws

Wittes kry pak

Suid-Afrika se nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, het Nieu-Zeeland se span, die All Whites, 'n goeie loesing gegee in die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg. Van die afskop af was daar geen twyfel oor wie die beter span op die veld is nie. Nieu-Zeeland was permanent onder druk. Die enigste kritiek teen Bafana Bafana is dat hulle soveel kanse verlore laat gaan het. Die Suid-Afrikaanse doelskietters is nie op wêreldstandaard nie. Teen die einde van die tweede helfte was daar ook te veel spelers wat op hul eie 'n doel wou aanteken. Die eindtelling was 2 - 0 in Suid-Afrika se guns.

Spanje verwoes All Whites

'n Driekuns van Fernando Torres het bygedra tot Spanje se oortuigende oorwinning oor Nieu-Zeeland se sokkerspan, die All Whites. Na die eerste twee minute was dit reeds duidelik dat die Nieu-Zeelanders hulle hande gaan volhê met Torres. Die wedstryd was net nog ses minute oud toe hy sy eerste doel aangeteken het. Die eindtelling was 5 - 0. Cesc Fabregas en David Villa het die oorblywende doele aangeteken.


Verspeelde kanse vir Bafana Bafana

Suid-Afrika het wankelrig begin in hul eerste wedstryd van die Konfederasiebeker. Suid-Afrika het teen Irak te staan gekom. Bafana Bafana het bietjie onseker gelyk in die eerste helfte en skaars naby hul teenstanders se doelhok gekom. In die laaste twintig minute van die wedstryd het hulle egter soos 'n nuwe span gelyk. Hulle het die wêreld warm gemaak vir Irak se doelwagter, Noor Sabri, maar het verskeie kanse verlore laat gaan. Met net vyf minute oor in die wedstryd het Kagisho Dikgacoi van Suid-Afrika in sy medespeler Bernard Parker vasgeskop wat in die Irakese doelhok gestaan het. Die eindtelling van 0 - 0 word as 'n goeie uitslag vir Irak beskou.

© 2009 QVRP
Alle regte voorbehou
Roekeloos.co.za | FIFA | Sokker Wêreldbeker 2010 Suid-Afrika | WK 2010 Zuid-Afrika | Afskop, 11 Junie 2010