Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se SMS-diens!

Webwerf bepalings en voorwaardes

POËSIE

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Ek wil beesmis wees

Ek wil beesmis wees en rondlê in die pad.
Ek wil eers val, dan effens spreiend spat
En die res van die dag in die sonnetjie bak.
Ek wil halfverteerde lusern hê as brein
En onbewus toekyk hoe besig miskruiers
Klam stukke uit my hart uit laat verdwyn.
Ek wil beesmis wees en rustig fermenteer.
Ek wil gissend gelukkig oor diep dinge dink
Sonder om onder die druk van tyd te verkeer.
Ek wil kar en voetspore oor my hê,
dan salig pynloos daaroor sug
En voortgaan om net stil te lê.
Ja, ek wil beesmis wees....
- D.C.


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner