Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT op Roekeloos se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

Charlize Theron
By die tyd weet almal sy verdien ´n Oscar en het ´n Golden Globe reeds in haar sak, maar hier is ´n paar dinge wat jy nie geweet het nie.
Bynaam: Charlie
Gebore: Benoni
Wanneer: 7 Augustus 1975
Pa: Charles Theron
Ma: Gerda Theron
Hoe het sy ´n ster geword: Sy was besig om op ´n bankamptenaar te gil oor hy nie haar tjek wou kleinmaak nie, toe sie ´n agent haar.
Kêrel: DIe akteur Stuart Townsend.
Boo-boo oomblik: Sy het die hoofrol in Pearl Harbor van die hand gewys om teenoor Keanu Reeves te speel in Sweet November.
Simpel oomblik: Sy het so baie van Cyndi Lauper gehou dat sy haar hare pienk gekleur het!
Snaakse oomblik: Sy is uit haar gunsteling sushi restaurant geskop omdat sy te veel kos bestel het.
Passievol oor: Katte
Voel sterk oor: Glo sterk dat die doodstraf verkeerd is.
Wat sal sy doen vir ´n goeie rol: 14kg aansit, wat sy ook gedoen het vir haar rol in Monster.
Blonde oomblik: Sy dink haar sukses het niks te doen met haar voorkoms nie.
Ooo-la-la oomblik: Kyk in Mei 1999 se uitgawe van Playboy.
Geheimpie: Daar is ´n tatoeëring van ´n blom op haar regtervoet.
Diere: Sy het 10 honde en ´n hond genaamd Bok gehad in Benoni.
Mal oor: Steak, dobbel en Marlboros.
Aanhaling: "Ek dink aan myself as ´n hoogs seksuele dier."

Toekennings: San Francisco Film Critics Circle: Beste aktrise, Monster (2003)
Chicago Film Critics Association: Beste aktrise, Monster (2004)
Broadcast Film Critics Association: Beste aktrise, Monster (2004)
Critics' Choice Awards: Beste aktrise, Monster (2004)
National Sociaty of Film Critics: Beste aktrise, Monster (2004)
Golden Globe Award: Beste aktrise, Monster (2004)
Screen Actors Guild Award: Beste aktrise, Monster (2004)

 Charlize Theron Flieks
Devil's Advocate
Video
Devil´s Advocate
Sweet November
DVD
Sweet November
The Cider House Rules
Video
The Cider House Rules
The Yards
Video
The Yards
Trapped
DVD
Trapped

© 1997 - 2004, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

© 2008 Roekeloos.co.za   Die maatskappy
Alle regte voorbehou!

My Life
Boek
Bill Clinton
My Life