Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sÍgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Weer - Min.
Weer - Maks.
Weer - ReŽn
Winkels
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Onthou

Met splinternuwe liedjies uit die pen van Stef Kruger, Andrť M en Jaco Barnard, is die agtienjarige Carina Renz se musiek 'n briesie wat vanuit die Oos-Kaap waai.

Vanuit Kirkwood, om presies te wees. Carina Renz het 'n sprankel in haar stem wat mens lus maak om verder te luister. Haar musiek bevat boodskappe wat dieper lÍ as net blote woorde en aan die anderkant sing sy opgewekte melodieŽ.

Carina slaag ook daarin om met nuutverwerkte bekende melodieŽ soos "Dixieland", "Ek sal jou nooit vergeet nie", "Don't cry for me Argentina" en "Come what may" 'n nuwe raktyd aan hierdie liedjies te gee.

Haar debuutalbum, Onthou, is een wat dalk nog opslae in die musiekbedryf sal maak. Sy wys hiermee dat sy ernstig is oor haar sangloopbaan en gekom het om te bly.

Koop / Buy Onthou … (CD of MP3's)

Onthou

Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner