Mauritz Lotz het meer as 4 000 opnames op sy kerfstok, spog met twee Grammy-pryse en is self ’n beoordelaar van die Grammy’s.
Kategorie Argiewe:Teater
Plastiekwêreld
Meerkat Petra het ‘n sensasie geword op Tiktok in 2023 en het die verhoog betree vir die eerste keer met haar verhoogstuk, Plastiekwêreld.
Bafunny Bafunny 2026
Suid-Afrika het reeds nasionale spanne vir omtrent alles van rugby tot krieket. Nou kry ons uiteindelik ’n span vir een van ons beste talente: Bafunny Bafunny.
Oudisies vir Liewe Heksie
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte.
Mamma Mia! 2026
Vergeet diamante! ’n Vrou se beste vriendinne is haar ware juwele, veral wanneer die trouklokke lui en niemand heeltemal seker is wie die bruid se pa is nie.
Stap in styl
Het jy al ooit gewonder wat jou skoene sou sê as hulle kon praat?
Tottie en nie verder nie
Tollie Parton (Wynand Kotze) was nog altyd die tè eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid?
Talentvolle Daniella Venter ingevoer vir dié hoogtepunt
Die Suid-Afrikaans-gebore danser Daniella Venter gaan dié week haar pointe-skoene in Johannesburg vasgespe en by die WGRUV Dance Company aansluit as gasdanser in Highlights: Tracing the Line — ’n produksie wat van 20 tot 23 Augustus by die UJ Arts Centre aangebied word.
Prima Facie
Die bekroonde teatermaatskappy How Now Brown Cow bring Suzie Miller se West End-treffer Prima Facie Kaap toe.
Wat om te doen as die wêreld brand
Wat om te doen as die wêreld brand is ‘n splinternuwe kabaret wat spesiaal vir die legendariese Elzabé Zietsman geskep is deur digter en skrywer Bibi Slippers.
