Wat om te doen as die wêreld brand is ‘n splinternuwe kabaret wat spesiaal vir die legendariese Elzabé Zietsman geskep is deur digter en skrywer Bibi Slippers.
Sleutelwoord Argiewe:Bibi Slippers
Fotostaatmasjien opgeknip en geherrangskik deur Sheridan Walter
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Wat Thamsanqa gesien het Deur Bibi Slippers. Vertaal deur Google Translate. Die rivier rits deur rieteRapsEn weg gaan dit voort, die stroom klingel soos sagtekerkklokke.Deur gras en weiveldeIn die son en in die skaduwee rippel die …
Lees meer “Fotostaatmasjien opgeknip en geherrangskik deur Sheridan Walter”
Fotostaatmasjien oorgeklank
Die woorde in Bibi Slippers se bekroonde digbundel word nou ook oorgeklank.
Fotostaatmasjien
’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self?
Slegte seks en gin
Daar is te min gedigte oor slegte seks in Afrikaans, en te veel oor die natuur, voëls, God en die liefde.
2017 UJ-pryse
Die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg het onlangs die wenners van die 2017 UJ-pryse bekend maak.
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat.
Skryf in: Nuwe Stemme 6
Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.
“Liefdesvers” deur Loftus Marais
Bibi Slippers lees “Liefdesvers” deur Loftus Marais.
#Aardklop Hardop
Vrydagaand is tradisioneel Hardop-aand – ’n skemeruur wat afgestaan word aan woorde wat weerklink oor dinge wat die hart van vol is.
