Slaap maar saam met jou eks

Konvensionele wysheid wil dit hê dat mense hulself gereed kan maak vir nog groter hartseer wanneer hulle met ’n eks in die bed spring. Volgens die bevindings van onlangse navorsing deur Wayne State University in Amerika lyk dit nie asof seks met ’n eks ’n slegte idee is nie.Die navorsers het bevind dat die voortsetting …

Vrouens weet wat hulle wil hê

’n Groep navorsers verbonde aan vyf Australiese universiteite het bevind dat vroue onder 40 gewoonlik weet wat hulle in ’n maat soek, terwyl mans meer kieskeurig raak wanneer hulle ouer as 40 is.Interessante bevindings van die studie wat die aanlyn gedrag van meer as 41 000 mense ondersoek het:• Vroue is geneig om te sê …